vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Beeskraal .com

Heel Somer Lank (Digitale Weergawe) . 2009

Roots En Boots .......... CSRCD 307 2008 CENTRAL STATION
1. Roots En Boots met Dozi
2. Lyfie
3. Donker En Reën met Theuns Jordaan
4. Anna Katanna
5. Hoe Kom Ons Hier Uit?
6. War Song met Carlé van Deventer
7. Versmoor
8. Doer Inni Boendoe met Anton Goosen
9. Stop Die Moorde
10. Verbrande Liefde
11. Sien Jou Weer met Piet Botha
12. Doringdraad
13. Die Ou Man
14. Naweek Blues
15. Bar In Benoni


Plaasdorp / Innie (sper) Vuur . LEOCD147 LEO MUSIEK



Innie (sper) vuur ................. LEOCD132 LEO MUSIEK/FANTASIA
1. Af - mp3 by myspace
2. Saam Alleen
3. Pringlebaai - mp3 by myspace
4. Innie Vuur - mp3 by myspace
5. Redes
6. Die Blink Vosperd (kykNET) Liedjies Wat Ons Ken
7. In Haar Woonstel
8. Piering Oog
9. Skiet Jou Saad
10. Sukkel Society
11. Cowboy Van Die Boland
12. Af (Duits)



Plaasdorp . BLRCD010 2004 BLER MUSIEK/LEOCD128 LEO MUSIEK
1. Plaasdorp
2. Duisend Ure
3. Zol
4. Tokkolos
5. Strate Van Pretoria
6. Ek Gaan Saam
7. Sonskyn Elvis
8. Lady Lady
9. As Die Holidays Oor Is
10. Oppie Highway (Stellenbosch Rock)
11. Ouvrou Rock
12. Daisy
13. Huis Toe
14. Plaasdorp (Joolplaas Mix)
met Charles, Stean (Diff-Olie), Zippo (Tynhys)

Sonskyn Elvis ..................... KMP001 2002 SELECT/WOLMER
1. Sonskyn Elvis
2. Ouvrou Rock
3. Lekker Lisa
4. Hoog Innie Laeveld
5. Hollywood
6. Anton Goosen Medley

Huis Toe ...................... WMCD2004 2001 JNS
1. Baby
2. Zol
3. Daisy
4. Joburg
5. Huis Toe
6. Rinkhals
7. Strate Van Pretoria
8. Sorry Johnny´s
9. Bloedrivier
10. Miss Lollypop
11. Beeskraal

Beeskraal EP .......................................1999 WOLMER
1. Strate Van Pretoria
2. Zol
3. Betta
4. Nkosi
5. Los Uit
met Marius "Fries" Appelgruyn (bas), Corné "Bababees" Olckers (tromme, sang),Chris "Agterkwart" Nell (banjo), Charles "Brahmaan" Smidt (kitaar, sang)
"SO GRYP DIE TAAL AAN SY SPENE EN MELK VIR JOUSELF ´n EMMERTJIE BOERE-ROCK."
ook op :
Rots 3 kompilasie
MK89 Hoordosis Vol 1 kompilasie - Af
Opskop - Strate Van Pretoria
Tassenberg All Stars 3 - Betta
Afrikaanse met Attitude - Huistoe
Afrikaanse Reggae - Sorry Johnny´s
Vloek Van Die Kitaar - Strate Van Pretoria
Geraas Musiek Toekennings 2001 - Huis Toe
Geraas Musiek Toekennings 2001 Beste Duo of Groep Tassenberg All Stars 2 - Strate Van Pretoria, Zol, Noord-Transvaal
Ukkasie 2001 - Nkosi
flyers :
2007 11 17 - AfriForum Afrikaanse Musiekfees: Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Kurt Darren, Lianie May, Hoofseun, Jofranie, Bobby van Jaarsveld, Freddie Nest, Jacques de Coning, Pieter Smith, DJ Ossewa, Beeskraal, Mel Botes, Adam Tas, Elizma Theron, Arno Jordaan, Nadine Blom, Jakkie Louw, Hennie Smit, Pieter Naudé, Marlene Schalkwyk, Caroline Bosch, Etienne de Koker, Pierre du Preez, die Rodeo Girls, Staalsnaar, asook Neels Ackerman en sy boere-orkes, Kerkplein, Pretoria
2007 10 04 - "I Support War" Charity Event: Piet Botha, Beeskraal, Mel Botes, Radio Suid-Afrika, Steak´n´Ale 2007 09 23 - Erik Holm Benefit Concert: (MC: JOHANN BOTHA) Runica, Ménage à Trois, (MC: MARLON ROELOFSE) Pipe Bong, éF-éL, (MC: MICHELLE AIDEN) Swartskaap, Myburgh Grobbelaar, (MC: MELT SIEBERHAGEN) Radio SA en Kabous Verwoed, E3N, Albert de Vos, Jan Blohm, (MC: HANNES BRUMMER) Die Gespanne Passasiers, Prinses Petro, Bok van Blerk, Anika Kruger, Brenda Burnit, Rhythmsection Africa en Michael Canfield, Mel Botes, Bonsai, (MC: IVAN ZIMMERMAN) Radio Kalahari Orkes, Nike Holm, Beeskraal, Zenobia (Fiela),
Snotkop, (MC: IZAK DAVEL) Revolusie, Riku Lätti, Bacchus Nel en Trike, (MC: JACQUES BLIGNAUT) Die Kombikraal Blues Band, Piet Botha, Paul Riekert, (MC: DORETTE POTGIETER) Havoc Vultures, Willim Welsyn, Oppidam, Hartbeespoort, 11:00, R100 2007 07 28 - Beeskraal, Marcelli´s, Lydenburg, 21:00
2007 03 13 - Plaasmoordtoer: Adam Tas, MD Greyling, Elizma Theron, Beeskraal, Shumba´s Rest, Naboomspruit, 20:00, R100
2007 03 16 - Beeskraal, Marcelli´s Afrikaanse Rock Aand, Lydenburg, 21:00
2007 03 17 - Plaasmoordtoer: Adam Tas, MD Greyling, Elizma Theron, Beeskraal, Thatch Haven Country Lodge, Brits, 20:00, R100
2007 03 21 - Montana Traders Square Family day, Pretoria, 14:00
2007 03 23 - Plaasmoordtoer: Adam Tas, MD Greyling, Elizma Theron, Beeskraal, Basement Theatre, Secunda, 20:00, R100
2007 03 28 - Beeskraal, Klein Libertas Theatre, Student´s Night, 21:00
2007 03 29 - Beeskraal Unplugged, Die Durbanville Kunskafee, 20:30, R60
2007 03 30 - Beeskraal Unplugged, Die Durbanville Kunskafee, 20:30, R60
2007 03 31 - Beeskraal, KKNK MK89 Kango Wijnhuis, 18:00, R55
2007 03 31 - Beeskraal, KKNK Castle Lager Stage, 21:30, R0
2007 04 01 - Beeskraal, KKNK MK89 Kango Wijnhuis, 18:00, R55
2007 04 02 - Beeskraal, KKNK MK89 Kango Wijnhuis, 23:00, R55
2007 04 03 - Beeskraal, KKNK Klip-innie-bos, 22:00
2007 04 03 - Beeskraal, KKNK A.T.K.V. , 20:00
2007 04 04 - Beeskraal, KKNK Castle Lager Stage, 21:00
2007 04 11 - Beeskraal, Safari Boma, Pretoria, 21:00
2007 05 25 - Beeskraal, Marcelli´s, Lydenburg, 21:00
2007 06 19 - Beeskraal, Steak´n´Ale, Pretoria, 20:30, R50
2006 21 September - Beeskraal, Durbanville Kunskafee
2006 25 Augustus - Beeskraal, Steak´n´Ale
2005 10 26-30, Vredendal Rittelfees, Kallitz, BasJan, Chris Welsch, Thys Die Bosveldklong, , Wynand Windpomp, Hugo, Wicus van der Merwe, Karin Zoid, Navi Redd, Christo & Cobus, Ddisselblom, NiaNell, Steve Hofmeyr, Pieter Smith, Rooies, Nic Stevens, Robbie Wessels, Beeskraal, Nicholis Louw, Steve, Juanita du Plessis, Die Campbells, Afrikiti, Theuns Jordaan, Kurt Darren, Wynand Strydom
2005 07 23, Bertie´s Mooring, Gordon´s Bay Beeskraal
2005 07 21, Dorpstraat Teater, CL Beeskraal
2005 07 20, Hidden Cellar, CL Beeskraal
2005 07 19, The Rock Shed Grabouw Beeskraal
skakels : beeskraal.com : myspace.com/beeskraal : PTA -online : ukkasie : greyskies : sien hierdie 5fm ding

2008 02 14 - Beeskraal, Barrumba´s, Wonderboom
2008 02 15 - Beeskraal, Fort Coepiba, Hoedspruit
2008 02 16 - Beeskraal, Blue Moon, Nelspruit
2008 02 23 - Beeskraal, Presley´s, Pretoria
2008 02 28 - Beeskraal, Café Barcelona, Pretoria
2008 02 29 - Beeskraal, Firkin, Blomfontein
2008 03 06 - Beeskraal, Firkin, Boksburg
2008 03 14 - Beeskraal, Steak ´n Ale, Pretoria
2008 03 15 - Beeskraal, Brazen Head, Boksburg
2008 03 16 - Beeskraal, Brazen Head, Montana
2008 03 18 - Beeskraal, Alberton Barnyard
2008 03 19 - Beeskraal, Bourbon Street, Potchefstroom
2008 03 26 - Beeskraal, 29 Mrt (KKNK), Oudtshoorn
2008 03 26 - Beeskraal, Klip-inni-Bos, Oudtshoorn
2008 03 27 - Beeskraal, Huisgenoottent saam Ollie Viljoen, Valiant Swart en Dozi, Oudtshoorn
2008 03 29 - Beeskraal, Klip-inni-Bos, Oudtshoorn
2008 03 30 - Beeskraal, Brazen Head, Stellenbosh
Kom kuier saam met Beeskraal by
hul jaareindfunksie
hul jaareindfunksieop
27 November 2007
by
Navrae en besprekings (012) 664 5155
Bring asseblief enige skryfbehoeftes saam wat aan minderbevoorregte kinders geskenk word
deur Helpende Hand.

2007 10 20 - Beeskraal, Aardvark, London
'I Support WAR' Funksie: 4 Oktober 2007 by Steak ´n Ale
Kyk mense, iets wat my siel in smart dompel is mediaberigte waar ´n ses maande oue dogtertjie verkrag
is of ´n driejarige seuntjie wat gesodomiseer is. Wat gaan in ons pragtige Suid-Afrika aan, waar ´n vrou elke 23 sekondes verkrag word? Ek besef my mensepassie noop my soms tot impulsiewe besluite, maar die dag toe ek Janine Rowley van WAR (Woman Against Rape) ontmoet het het ek sommer geweet hier is iemand met wie ek ´n pad wou stap. Egter kom ek vertel jul hoe die beplande 'I support WAR' aand op 4 Oktober gebôre is.Een aand raak aan die gesels met Mari-Louise van Klopjag en so is die teer onderwerp van verkragting aangeraak. Die idee is ter tafel gelê om
´n klomp bekende kunstenaars op ´n knop te jaag om ´n WAR-konsert aan te bied. Daar is voorgestel dat ons met Charlene van Steak ´n Ale in Pretoria gesels vir ´n plek om die geleentheid aan te bied. Charlene het in ´n oogwink ingestem en daar is op Donderdag, 4 Oktober besluit as datum. Steak ´n Ale het besluit om meer as hul pond botter te gee deur ook ´n ete te borg, dus daar sit ek toe amper soos die spreekwoordelike Jack Russel wat helaas die bus se wiel gevang het, want wie gaan optree?!Gelukkig is ek en Charly van Beeskraal goeie vrinne, ek
skakel die man met die idee om hom te verlei met ´n paar 'Jaghies' en op om die beurt Beeskraal pen en potjies te betrek. Charly het sommer met die eerste oogblik ingestem om Beeskraal te skaar agter WAR, en dit 'for free' Ek sê toe mos net Tra-la-la! Egter sover met slegs een pyl in my koker vra ek omsigtig vir Piet Botha of hy sou belangstel. Piet het so ´n teug aan sy pyp geneem en vir my gesê dat 'hy altyd die underdog ondersteun' en daar sal wees 'boots en all'. Kyk mense ek is maar ´n nederige klong, maar
met diè groot gees aanboord voel ek summier onstuitbaar, soveel so dat ek sommer Mel tromp-op geloop het. Mel het vir my so oor sy twaalf-snaar geloer asof ek nou ´n onooslike vraag gevra het, so is Mel ook toe aanboord. Ek het sommer ´n riem onder my hart gekry, want hierdie mense is bereid om gratis op te tree, hul tyd af te staan om gekrenkte siele te onderskraag. Dit was vir my net ´n verdere bewys hoeveel medemensliefde daar in ons land is, en liefde kan nie deur duisternis uitgedoof word nie. Ek besef egter dat ons ´n 'jonger band' ook aan boord moes kry. Daar is ek toe, Dinsdagaand 14 Augustus oppad huis toe en voer ´n CD, wat in my hand gestop is, in my bakkie se speler. Mense daar is mos datums wat ´n mens nooit
vergeet nie, waar jy was, wat jy toe mee besig was ensovoorts en dit bly mens mos altyd by? Die eerste woorde van 'As' het my so duskant die Atterbury afrit tot helderheid geruk, toe 'Bid' en toe ek 'Minder Is Meer' hoor weet ek Radio Suid-Afrika moet 4 Oktober speel. Ek skakel toe ´n verbaasde Neil van Deventer die volgende dag en daar het WAR toe ´n volhuis.Dit is dus vir my ´n voorreg om ieder en elk wat so sterk voel soos ons oor verkragting te nooi na die Steak ´n Ale in Lytleton, Pretoria op 4 Oktober om 19:00. Die kaartjies is slegs R120 wat dan ook ´n ete insluit, en jul kan gerus myself, Adrian, by 0725132049 skakel of praat sommer direk met Charlene by Steak ´n Ale 0722746241












