vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Battery 9
vetseunONE F
Battery 9 Koffie ....................... 2009

vetseun
Battery9 unplugged featuring special guest artists: Brixton Barnard & Pat Plank

These Joburgers will travel in convoy, under the watchful guardian eye of James Phillips, as they journey to the Steak and Ale in Centurion to perform on “His” stage.

Paul Riekert is no stranger to this watering-hole.

He impressed all in attendance at the tribute to Johnny Cash, and he and Anton L'Amour also have taken care to provide unforgettable shows for our enjoyment. On his next visit Paul will finally be bringing the rest of Battery9 with him.

Huyser Burger will entertain in his capacity as artist, rapper and DJ, and Dawid Kahts will do the same in his capacity as guitarist and other shinanigans.

Sharing the stage with great aplomb is Pat Plank who can play guitar with just as much flair, he is after all the man that saved Brixton Moord en Roof from the clutches of folk music. He accompanies Brixton Barnard in the opening program so the two of them can look back on a music partnership that spans 19 years.

Of course, a couple of jolly skeletons might fall out of that closet.

These Joburgers have been seen performing on the same stage but a handful of times, and are looking forward to this special evening.
A big thank you goes out to the sponsors “Lipsmack CC”, producers of “Flipper Brand Tuna Friendly Dolphin Chunks” , that have been so kind and helped to make this event all the more special and of course, possible.
For the adventurous listener, available for your perusal - the One F Music catalogue. Bar Battery9 this includes a whole bunch of colourful artists.

Bat Stevens' long-awaited debut album, “You don't know Buddah, you don't know shit!” will be released in a couple of months.

Keep a look out for that one!

Couvert: R 60.00
Bookings: The endearing Charlene (012) 664-5155
Address: 66 Botha Laan, Lyttelton, 21h00
Food: A'la Carte, kitchen closes 21h00, so make sure you are early if you would like to eat.The menu is fantastic!

info@steakandale.co.za
www.battery9.co.za
www.onefmusic.com

vetseun
Battery9 by die Aasvoël klub, Bloemfontein, 7 November 2009.
Met die uitreiking van Oktober 2008 se 'Galbraak' het Battery9 hulself hervestig as een van die voorste industriële groepe in Suid Afrika. Decibel-gelaaide vertonings by Ramfest en Oppikoppi het hul reputasie as indrukwekkende- en unieke verhoogkunstenaars ook geen skade berokken nie.

Die groep beplan tans ´n seisoen van akoestiese vertonings.

Leier Paul Riekert voel dat veral lirieke beter projekteer in so ´n medium.

Die geleentheid om musikaal meer intiem met gehore te verkeer is natuurlik ook ´n grootbonus.

Daar is landswyd kuierplekke oorweeg. Vir die Vrystaat streek het die soektog geëindig by die Aasvoël klub net buite Bloemfontein. Eienaar Hein is ´n uitmuntende gasheer en het sy skuur so ontwerp dat die klank van teatergehalte is. Vir hul deel bring Battery9 natuurlik ´n arsenaal oorspronklike materiaal na die partytjie.

Interpretasies van ´n rits ander kunstenaars se werk kan ook verwag word. Hiervan is Johhny Cash, Tom Waits en Beck maar net ´n paar voorbeelde. ´n Deel van die vertoning sal herinterpretasies van klassieke Battery9 songs in ´n akostiese medium uitmaak.

Getrou aan tradisie skep Huyser Burger, DJ en rapper van die groep, ´n kunswerk tydens die vertoning. Vir die akoestiese seisoen mag hy dalk net sy verfkwas vir n potlood verruil.

Dawid Kahts, tans ook ´n lid van Thys Nywerheid en NuL, rond die trio mooi af met sy versitale kitaarspel.

In ´n loopbaan wat al langer as ´n dekade strek het Battery9 gegroei tot ´n onafhanklike industrie.

Paul het intussen die One F Music platemaatskappy gestig. Benewens sy eie projekte (Die Menere, Breinskade, General Dealer en natuurlik B9) behartig One F Music ook onder andere die CD's van kunstenaars soos NuL, Trike, KOOS, Thys Nywerheid, Sticky Antlers, Andries Bezuidenhout, Bacchus Nel, Bittervrug en vele ander. One F Music se katalogus sal op die aand te koop wees.

www.battery9.co.za
www.onefmusic.com
fotos danksy - Carina Laubsher aka Katvrou.

Toegang: R65-00
Maaltye beskikbaar teen R35.00,
Kontantkroeg.
vertoning begin 21h30

Kaartjies beskikbaar by:
Exclusive Books
Shop U33, Mimosa Mall
cnr. Mellville Drive & Kellner Street
Bloemfontein
Phone and Fax : (051) 444 6901/3 / (051) 444 6905 fax
Izami Bloemiste, Bays Village, Bloemfontein
http://www.floristweb.co.za/izami/
Die Aasvoël Klub - (Hein 084 559 8991)

vetseun
Galbraak .............................................. 2008 ONEF/LOOPHOLE

Geen Genade - mp3 by facebook

vetseun
Straks .............................. ONEF1009 2006 ONEF/LOOPHOLE
1. Consume
2. Skerwe
3. Ondermyn
4. Selfoon
5. Sitting Bull Swanepoel
6. Die Hamster Is Dood
7. Mond Van ´n Dief
8. Permanente Gly
9. Gevaarlike Hoe Vlakke Van Ongemak
10. Heel Moontlik
11. Legio
12. Sondagmiddag
13. Trust Your Instincts Never Trust Your Feet
14. Valse Jakob
15. Aanstap Dooies
16. Finally Oblivion

vetseun
The Best Of Battery 9 ......................... 2007 RHYTHM
1. Kiss The Machine
2. I´m Home
3. Kakstraat
4. Kom Hier
5. Twyfelaar
6. Scream
7. Rugsteker
8. Blaas Hom
9. Binnekant Groei Die Pyn
10. Parasites
11. Sondebok
12. Iets Om Te Blameer
13. Skerwe
14. Die Hamster Is Dood
15. Legio
16. Die Nugter Wals
17. Cross No More Rivers
18. Villa Ding
19. New Heroes
20. Aag Fok

virtuele samestelling deur Paul Riekert en Brian Currin

vetseunKOOP/BUY
Sondebok ...................... GWVCD 38 2002 GALLO/ONE F
1. new heroes
2. parasites
3. don´t show me the way
4. iets om te blameer
5. yrplace notmine
6. kan jy my sê
7. Sondebok
8. downhill 8
9. kudu salad (instead of the ballad)
10. Kakstraat
11. swanesang van boelie niemand
12. change everything
13. jy walg my
14. skryf dikwels hoor

met paul riekert > Joos Tonteldoos En Die Dwarstrekkers, breinskade, aural aphasia, andré van rensburg > supernature, huyser burger > dj fokkolnonsens, spuitkan-kuns

soos ´n finale snit op ´n goeie cd wat die hele cd die regte draai gee vetseunkom die nuwe B9 vanuit die dieptes met virtueel perfekte tyding geen b9 cd is nie ´n moet nie die cd is (boenbehalwe die oog lopende bias) teen snit een alles wat mens sal sê oor mens se favourite, alles goed jou behoorlike b9 kitaar sample met ´n house beat lei jou in new heroes in, en ek sê hard, so dat mens nie eers die sample hoor nie ... parasites groet met ´n drum´n´bass step wat skrik vir ab-so-luut niks ... genoeg afwisseling en basslines om enige op-let-tende te deurmekaar man, plus mc vir ingeval. nog ´n totale aanslag van klank-gebeure met kitaarsample in dsmtw dien as amper inleiding vir die rappende huyser op die hop-song iotb. so ook klank-spasie geskep deur yrplace notmine (wat ´n gloeiende beeld van redenasie self is) bring jou by die "soen-song" kjms, trek-kitaar koor en als!!! ..... dan Sondebok, ´n WNNR, van die mees hardbinnekant bands internasionaal sal sukkel om die intensiteit en oorname van die snit te eweknie ... vir dié wat neig of voel die dae van kil kyke en aardbol kitaar riffs soos seë is verby ... stadig amper totaal onderwater, lava liedjie ...(sien die uitgebreide b9 experience later)die musiek is in die voorgrond soos altyd en lirieke bly naby aan weggesteek maar met trefkrag. so dan downhill musiek in die atmosfeer en woorde met revkrag. selfde met kudu salad instrumentele beweging (mens kan sê dis dope, en african). die leë melodie en ruimte , bloot naakte van Kakstraat bring ´n amper folk stemming na die kamer en funk ritmes word sinies befoeter. die snit wat die cd met die van KOBUS!, 12Hz, Felix Laband,Kalahari Surfers plus almal anders sin verbind, indien dit nie reeds is nie

wrok cover vetseun
Wrok ........................... BANGCD 038 1998 TICTICBANG
1. Fry My Circuits
2. Bloureier
3. Blaas Hom
4. Frokkipong
5. Go Away
6. Brommers
7. Piece of My Past
8. Binnekant Groei Die Pyn
9. Create Something New
10. I Surrender
11. Paranoia
12. Wurg
13. Die Nugter Wals

gris cover
Gris ............................ BANGXCD029 1997 TICTICBANG
Disk 1:gris cover
1. kick the machine (cornered animal mix)
2. scream (naked carrot version)
3. cross no more rivers
4. Kouevuur (arctic torture version)
5. kiss the machine (h2so4 jacuzzi mix)
6. lie if you have to (procession mix)
7. Oom Kosie (breinskade mix)
8. aag fok
ROM1 application samples screensaver
Disk 2:
1. another dawn (dope deficiency mix)
2. ´n nuwe begin
ROM2 screensaver

strop cover
Strop ............................ BANGCD022 1996 TICTICBANG
1. kiss the machine
2. cross no more rivers
3. scream
4. vatso booswig
5. lie if you have to
6. Twyfelaar
7. another dawn
8. the revised smokers´ lament
9. turning blue
10. missing details
11. wie wil pas hê?
12. score us some more of that gargoyle soup
13. rugsteker
14 burn

protskrog cover
Protskrog .......................... ONEF002 1995 ONE F
1. i´m home
2. kom hier
3. wees bevrees
4. oilslick schizophrenic
5. Oom Kosie
6. lucy from the steakhouse in delmas
7. See You Later
8. villa ding
9. stop acting weird
10. flight of the bungle bee´s massive stoned cousin
11. tempo hewig
12. heeere kitty kitty
13. i´m home [fishwife mix]

gig met ...Kobus!.
vetseunvetseun
...Kobus!. .Battery 9
jip, kombinasie binêr. kraakvars KOBUS! opening vir b9 se drom gromme.
met jou nou gewone KOBUS! uitlatings links en regs, mooi en knersend, kom die twee musikante op die klein armchair theatre stagie, nou met samples en backing deur DJ fokkolnonsens se vlugteling vingers. die beats is almal so bietjie ouer en dikker, en met francois blom wat die kitaar melodieë van the liries inkleur vat KOBUS! die paar belangstellendes weg ... liedjies van die album met die natuurlik oordrewe live performance vol storietjies en hype. alles cool, veral "eekhoringman" waarvan die uitgerekte perkussie en koor almal opgesweep laat vir die volgende afrikaanse institusie.
(mikrofoon probleme)
b9 se kras klanke, en liedjies vanoor die klomp albums sluit die koos doep song, kom hier, scream remix, parasites, new heroes plus meer in. die klein venue se kneusende alhoewel sagte klanksisteem maak die b9 trio se klankbydrae in die stil winderige observatory aand inwaarts weergalmend en as julle maar net gewwwweet het.
......."in ´n waas, in ´n waas, soos ´n blinde haas"
so die jam is nou Mercury Live, ens. KOBUS! is bietjie meer vloeiend en meer mense maak alles meer van toepassing, die treffers reën weer neer op die gehoor, en skuif voete rond, laat drankies klink. met gemak neem "die grootste afrikaanse band in die heelal" almal diep in hul musiek in en toe "raad" gevra word is almal op dieselfde bladsy.
.............................................."main, f****n main ..."
Battery 9 rock altyd en die voller meer daar show was niks te versmaai nie. lees die boonste stuk weer. want jy weet.

20030329, Mercury Live
en vooraf, die 28ste by hidden cellar stellenbosch. die Battery 9 trio in volle kleur huyser bring eers met agtergrond geluide twee akoestiese kitaarspelers aan die woord. ´n heel smaaklike kitaar verassing. met "´n nuwe begin", "iets om te blameer" en andere vermaak paul en andré die mense. met bas en krap klanke uit DJ fokkolnonsens se cdj, bas en lead kitaar plus harmoniese sang, word Battery 9 se bekendes: "Kakstraat":, "jy walg my" , sagkens oorgedra en ingevryf met "binnekant groei die pyn" en "Kouevuur".
die tweede helfte is elektries. "new heroes" gee meer ritmes van agter en donker bas word later met die bekende graffitti kop in wit gekontrasteer. daar is nuwes maar die ou amper house Battery 9 kom in "kom hier", "scream", "kiss the machine", "stop acting weird" na vore, versterk met baskitaar impressionisme wat ekstra draaie en kolke aan die reeds vol musiek bring.

DJ Fokkolnonsens powerzone : jol.co.za : blunt.co.za
huyser burger se alias waaronder hy breakbeat big beat hard step en ander eklektiese genres deur ´n draaitafel meegee. hy tree ook saam met jon monsoon op as swamp sound system
die oordonnerende figuur van die klein kaalkop mannetjie bring die skare na stilte nie stil stand maar stilte in die koelte van die o so groot stage met die baard bemanne ouens met army goed op hul lywe wat heel gemaklik lyk.
maar agter in die gedrommel staan ´n drommel met ´n spraykan en hy kan want hy spray emosionele toestande vasgevang tydloos in swart spray. die opgefrommel toegedraaide ou diertjies is elk in hulself uniek by elke gig

ook op :
studentlife selection #4 - iets om te blameer
afrikaanse met attitude - Kakstraat
Vloek Van Die Kitaar - Twyfelaar
wicked rock - new heroes
Boo! - shooting star - Daydream (wannabe re-mix), Diamond Mining (champion re-mix), I´ll Take Anything (#1 re-mix) - paul riekert
geraas musiek toekennings 2001 - klanke
draadloos volume 1 - Blaas Hom
wumpscut - wreath of barbs remix op (www.wumpscut.com) web remix projek - mp3 hier)
wreath of barbs (Battery 9 remix)
orgazma tracks 3. kiss the machine (kannie onthou nie ... mix ...)
alternatief op sy beste ........ Oom Kosie
oppikoppi live ........ cross no more rivers
oppikoppi bushveld blast ...... blou reier
akwa ........ scream (nikki life remix)
ocean culture ........ cross no more rivers
euphoria ....... lie if you have to
get the funk out vol 11 ....... blind geblixem - breinskade

ou mp3s :
Battery 9 - Bloureier (Oppikoppi ´98 Live) (screaming-machine)
Battery 9 - Kom Hier (Accoustic) (screaming-machine)



skakels : facebook : screaming machine - www.Battery 9.co.za, Battery 9 by getmusic.com, speedbitch - ´n moet, the unofficialBattery 9 homesite / listen.to/battery9, cover design (strop) - planet frog, harold gess - fotografie, poetry in motion - za@play, high voltage artikel - za@play, Soak up the adrenaline - za@play, paul riekert: personality of the week - iafrica.com, it´s all in the mix - mail&guardian 1997, Battery 9 sound of the inner city artikel - mail&guardian 1995, sien ook - energizer.com














Battery 9 Gig/Flyer-blad


DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
laat ons van jou musiek weet - vetseun1@gmail.com