vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Bacchus Nel .co.za


In Die Arms Van Die Nag ... F1000576 BOWLINE
1. In Die Arms Van Die Nag - mp3 by myspace
2. Raam Dit Met die Son
3. Oppieplaas - mp3 by myspace
4. Fantasee - mp3 by myspace
5. Treine - mp3 by myspace
6. Rooiwyn Winter
7. Depot Provera
8. Herfsman
9. Tel Jou Kleingeld, Tel Jou Cigarettes En Tel Jou Luck
10. Trek Oop Jou Gordyne
11. Sunnyside
12. Corner Kafee
met Lani van der Walt, Piet Botha
seker een van die mooiste romanse, ´n ware hollywood moment op sy eie, in die arms van die nag lei die cd in en omvou jou warm met rustigheid en rym,
.............."... teken vir jou prentjies, en ek raam dit met die son ..."
dis voorwaar dralende spacerock alweer. niemand verlig die afrikaans soos bacchus nie. elke noot en elke woord trek jou nader en vinnig skree jy ...
................................"...opppiieeee plaaassss!!! ..."
jare oue ritmes word nuutskeppinge onder die vinnige kitaarvingers en rympies vanuit die gesamentlike agtergrond ingekleur met grappige verwysings en sinspeel. elke song ´n rocker.
Bacchus Nel - Oppieplaas VID youtube
ook op :
ons kerk se mense kompilasie
Kabous Verwoed - Beenkamers en Gange
Afrikaanse Rock Love Songs kompilasie - Raam Dit Met die Son
Orion klankbaan - Oppieplaas
Rots DVD kompilasie - Herfsman
Rots 2 : Slaan die kitaar kompilasie - Treine, Depot Provera
Diep - Musiek vir jou siel Vol 4 kompilasie - Raam Dit Met die Son
Volk Jou Ook - Oppie Plaas, Raam Dit Met die Son
skakels : bacchusnel.co.za : myspace.com/bacchusnel
Bacchus Nel Gig/Flyer-blad









