vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Anton Goosen .co.za
vetseunvetseun
Liedjieboer liedboeke .

RHYTHM RECORDS - PAS UITGEREIK: Anton Goosen - 33 sea sides (om te rock en roll)vetseun

Met die uitreiking van 33 sea-sides word die kringloop voltooi nadat 33 a-sides en 33 b-sides vroeër vanjaar uitgereik is. Daar is nou meer as 100 liedjies uit die pen van die liedjieboer op 3 dubbel cd's beskikbaar en dek sy eie volledige loopbaan vanaf die kommersiële treffers tot die kultus en meer obskure. Die drietal cd's dek musikale werk wat omtrent alle genres in Afrikaans insluit: vanaf boerefolk tot rock; reggae en ballades.


Anton Goosen se "
Jantjie" was in 1976 die begin van ´n loopbaan wat volgende jaar in 2009, sy 33ste jaar in die bedryf gaan vier.

"Die drietal 33's, m.a.w. 33 a-sides, 33 b-sides en 33 sea-sides, is kollektief die 'back catalogue' van my liedjieboer-loopbaan wat volgende jaar sy 33 ste verjaardag vier. Dus is daar meer as 100´songs' uit die volle spektrum op 3 dubbel cd's beskikbaar om hierdie musikale partytjie mee te vier. Dis vir my ´n groot en heuglike geleentheid." Anton Goosen.

CD 1 van 33 sea sides bevat van die mooiste liefdesballades wat Anton geskryf het, bv. "Hartlam" en "Hei, Hei Klein Katryntjie". CD 2 se samestelling is ´n aanduiding van die veelsydige produktiwiteit wat Anton Goosen se loopbaan oor die jare gekenmerk het. Die versameling sluit af met die pragtige "Swerwer", ´n liedjie wat Gian Groen opdra aan Anton - "kom bly by die see, dis al wat ek oor het om vir jou te gee ."

vetseunKOOP/BUY
33 sea-sides (om te rock ´n roll) 2CD . RR090 2008 RHYTHM
Disk 1:
1. Hartlam
2. Thula / Vergeet
3. Danzer
4. Pa Se Klonkie
5. Ek En Jy En Ons Se Onstwee
6. Die Siel Van Eugène Marais
7. Groen Blomme (sien Groen Blomme Projek)
8. Lady´tjie
9. Hei, Hei Klein Katryntjie
10. Kaapse Nagte In Die Kaapse Reën
11. Kilimanjaro
12. Harlekyn
13. Heitha Mr. President
14. The Road
15. Cape Town Groove
16. The Outsider
Disk 2:
1. My Wintervrou
2. 1980 Boereblues In G#1
3. Seerower
4. Hokaai Revisited
5. Boude / Anna Jordaan
6. Die Gezoem In My Hart
7. Joubertpark
8. Ry Hom Boetie
9. Boom Van Wysheid
10. Dobie Die Kid
11. Gatvol
12. Madjat
13. Siele Op Wiele
14. Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein
15. Tussen Twee Rooi Mure
16. Rabbedoe
17. Mama De Luci
BONUS: City / Stad
BONUS: Lola Se Inry-fliek
BONUS: Tom´s Trading Store
BONUS: Swerwer

vetseun
33 b sides (getye met verandering) 2CD . 2008
Disk 1:
1. Gansbaailapa
2. Ek Sal Vir Jou ´n Leeu Gee
3. ´n Brief vir Simoné
4. Kruppelkop Gewete
5. Moya, Jy´t My Das Geknoop
6. Hartland
7. Josie-Josie
8. Come to London
9. Voete Van Johannesburg
10. Om te Breyten
11. Ek Mis Jou
12. Afrika
13. Freewheelin´
14. Sounds Of Bushrock
15. Sibongile
16. Taste Of Life
17. The Whole Wide World Hates America
18. African Day
Disk 2:
1. Riviersonderend
2. Pamperlang
3. ´n Hemel Vol Blou Akkers
4. Boy Van Die Suburbs
5. Soete Bitterblou
6. Die Ballade Van ´n Rock´n´Roll Cowboy
7. Lucy Jennifer Jefferson
8. Ruby Baby
9. Huistoe Met ´n Waitress
10. Liedjieboerblues
11. Dans Met Die Wind
12. Songololo
13. Ouer En Ouer
14. Wit Kaffers Van Afrika
15. Rock Medley
16. Pretoria, Pretoria

vetseun
33 a-sides (liedjieboer-treffers) . TOCCD396 2008 FANTASIA
Disk 1:
1. Pampoene Op Die Dak
2. Kruidjie-Roer-My-Nie
3. Dik Zol
4. My Stellenbosche Nonnatjie Roep My
5. Klein Bietjie Wyn
6. ´n Brief vir Simoné
7. Magalies, O Magaliesberg
8. Waterblommetjies
9. Tot Die Pêre Eendag Horings Kry
10. Pasgetroud
11. Moya, Jy´t My Das Geknoop
12. Winde Van Verandering
13. Die Kaap Is Weer Hollands
14. Hanoverstraat
15. Trompie
16. Jy Is ´n Lady
17. Beste Henry
Disk 2:
1. Blommetjie Gedenk Aan My
2. Boy Van Die Suburbs
3. Die Seewater Is Blou
4. Geelperskereën
5. ´n Vis Innie Bos
6. Silver de Lange
7. SMS
8. Kalbassies
9. Potjiekos
10. Patat
11. Danzer
12. Josie-Josie
13. Begrafnistyd In Zeerust
14. Jantjie
15. Antjie Somers
16. Stoute Boude

vetseunKOOP/BUY
hitte vannie teerpad (lirieke van die Liedjieboer) . 2005 PROTEA BOEKHUIS

vetseunKOOP/BUY
Anton & Vrinne & Die Bushrockband DVD . DVDRPM 010 2003 RPM/GALLO
1. Intro
2. Guitar Overture met Verskeie Kunstenaars
3. Wit Kaffers Van Afrika
4. Kruidjie-Roer-My-Nie
5. SMS met Lise Swart
6. Gansbaailapa met Bushrockband
7. Waterblommetjies met Sonja Herholdt
8. Die Seewater Is Blou met André Swiegers
9. Winde Van Verandering met Piet Botha; Fred Koch
10. Beste Henry met Ddisselblom
11. Voete Van Johannesburg met Ddisselblom
12. Kruppelkop Gewete met Gian Groen
13. Silver de Lange met Beeskraal; Ollie Viljoen
14. Josie-Josie met Alta Joubert; Mauritz Lötz
15. Anton Goosen Medley: Pampoene Op Die Dak; Byeboerwa; Kalbassies met Theuns Jordaan; Anton Lamour
16. ´n Vis Innie Bos met Anton Goosen; Lisa Swart & Band
17. Moya, Jy´t My Das Geknoop met Bushrockband
18. ´n Brief vir Simoné met Bushrockband; Gito Baloi
19. Sibongile met Verskeie Kunstenaars
20. Freewheelin´ met Bushrockband; Gito Baloi
21. Danzer met Karen Zoid
22. Blommetjie Gedenk Aan My met Stean (Diff-Olie)
23. Jantjie met Sonja Herholdt; Ollie Viljoen
24. Boy Van Die Suburbs met Bushrockband
25. Pampoene Op Die Dak met Bushrockband
26. Umfaan met Dozi
27. Kalbassies met Bushrockband
28. Geelperskereën met Bushrockband
29. Klein Bietjie Wyn met Bushrockband
30. Rock Medley (Blommetjie Gedenk Aan My; Byeboerwa; Harlekyn) met Various Artists

vetseunKOOP/BUYvetseun
Anton & Vrinne & Die Bushrockband CD CDRPM 1833 2003 RPM/GALLO
Disk 1:
1. Guitar Overture met Mauritz Lötz, Albert Frost, Fanie Oosthuizen, A L´Amour
2. Wit Kaffers Van Afrika, Kruidjie-Roer-My-Nie
3. SMS (of Pamperlang met Lisa Swart)
4. Gansbaailapa
5. Waterblommetjies met Sonja Herholdt
6. Die Seewater Is Blou met André Swiegers
7. Winde Van Verandering met Piet Botha, F Koch
8. Beste Henry
9. Voete Van Johannesburg, Trompie met Ddisselblom
10. Kruppelkop Gewete met G. Groen
11. Silver de Lange met Charles (Beeskraal), Ollie Viljoen
12. Josie-Josie met Josie Joubert, Mauritz Lötz
13. Anton Goosen Medley met Theuns Jordaan, Anton L´amour
Disk 2:
14. ´n Vis Innie Bos met Lisa Swart
15. Moya, Jy´t My Das Geknoop met Lisa Swart
16. ´n Brief vir Simoné met Lisa Swart
17. Sibongile met Lisa Swart
18. Freewheelin´ met Gito Baloi
19. Danzer met Karen Zoid
20. Blommetjie Gedenk Aan My
21. Jantjie met Sonja Herholdt, Ollie Viljoen
22. Boy Van Die Suburbs met Lisa Swart
23. Pampoene Op Die Dak
24. Umfaan met Dozi
25. Kalbassies met Lisa Swart
26. Geelperskereën met Lisa Swart
27. Klein Bietjie Wyn met Lisa Swart
28. Rock Medley met Lisa Swart, Stean, Fred Koch, Gian Groen

vetseunKOOP/BUYvetseun
´n Vis Innie Bos ............. GWVCD 33 2001 GALLO
1. ´n Vis Innie Bos
2. Harlekyn
3. Kilimanjaro
4. SMS
5. Meermin
6. Hexvallei
7. Pampoene Op Die Dak
8. Tokolossie Toktokkie Bokkie
9. Om Die Wind Te Soen
10. Beste Henry
11. Ferreirakamp
12. Tom´s Trading Store
13. Stoute Boude met Beeskraal

vetseunKOOP/BUYvetseun
Putonnerwater - 21 Unreleased songs and greatest hits vol 2 . GWVCD 15 1999 GALLO
1. Die Seewater Is Blou
2. Hokaai
3. Hanoverstraat
4. Jantjie
5. Boy Van Die Suburbs
6. Jy Is ´n Lady
7. Gansbaailapa
8. Blommetjie Gedenk Aan My
9. Mari Van Okakanjaberg
10. Byeboerwa
11. Harlekyn
12. Kruidjie-Roer-My-Nie
13. Ta´ Mossie Se Sakkie-Sakkie Boeredans
14. Deurdruk Dag Toe (single)
15. Om Te Breyten
16. Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein
17. Die Kaap Is Weer Hollands
18. Trompie
19. Die Mense Wat Ek Lief Het
20. Ouma Se Warm Kombuis
21. Antjie Somers
22. Hartland
23. Riviersonderend
24. Voete Van Johannesburg
25. Die Trein Na Pretoria Deel 2
26. City / Stad
27. Putonnerwater

vetseunKOOP/BUY
Bushrock (of a white kaffir in Africa) . CDGMP40693 1996 GALLO
1. Freewheelin´
2. Sounds Of Bushrock (My Dog Is Chasing Monkies)
3. Sibongile (We Thank You)
4. Taste Of Life
5. Rainbow Nation (Children Of The Southern Sun)
6. ´n Hemel Vol Blou Akkers (Plant Vir My ´n Boom, André)
7. Heitha Mr. President (Forty Years In The Desert)
8. Cape Town Groove
9. Unfaithfully Yours
10. Wit Kaffers Van Afrika
11. The Whole Wide World Hates America (Silent Night)
12. African Day
13. Red Rainbow Lament (Silent Night Revisited)
14. Sounds Of Bushrock Groove (Instrumental reprise)

produseer Koos Kombuis - Elke Boemelaar Se Droom

vetseunvetseun
Riviersonderend - 21 "Greatest Hits" CDGMP40402 1994 GALLO
1. Kruidjie-Roer-My-Nie
2. Waterblommetjies (Vir Trix)
3. Boy Van Die Suburbs
4. Blommetjie Gedenk Aan My
5. Begrafnistyd In Zeerust
6. Josie-Josie
7. ´n Brief vir Simoné
8. Boude / Anna Jordaan
9. My Stellenbosche Nonnatjie Roep My
10. Potjiekos
11. Pasgetroud
12. Klein Bietjie Wyn
13. Silver de Lange
14. Magalies, O Magaliesberg
15. Geelperskereën
16. Winde Van Verandering
17. Kalbassies
18. Moya, Jy´t My Das Geknoop
19. Gatvol (1990-Gatvol-Aarde-Boereblues in E#2)
20. Come To London
21. Danzer

vetseunKOOP/BUYvetseun
Danzer ...................... CDHUL40288 1992 GALLO
1. Enter The Puppeteer
2. Danzer
3. Ek Mis Jou
4. Come to London
5. Pamperlang
6. Josie-Josie
7. Thula / Vergeet
8. Kruppelkop Gewete
9. The Road
10. Voices From The South Of Limpopo
11. A Movie Of A Different Kind
12. Liefde Buite Die Seisoen
13. Die Regte Ding Op Die Regte Tyd
14. Hokaai Revisited
15. ´n Brief vir Simoné
16. Kind Van Afrika
17. Ouer En Ouer
18. The Outsider
19. Stille Nag / Silent Night

produseer Houtstok-Rockfees

se KOMMISSIE VAN ONDERSOEK
vetseun
Winde Van Verandering ................. 1998 AGMUSIEK/ WILD012 WILDEBEEST
1. Winde Van Verandering
2. Kalbassies
3. ´n Stadige Hand (Helena Hettema)
4. Huistoe Met ´n Waitress
5. Gatvol (1990-Gatvol-Aarde-Boereblues in E#2)
6. Bokkie Blou
7. Moya, Jy´t My Das Geknoop
8. Suiwer Wit Woorde
9. Rabbedoe
10. Jerigo Se Mure (Lucas Maree)
11. Cri de Coeur (Skrif Aan Die Muur)

gebaseer op ´n idee tydens die BERAAD INNIE BOENDOE, met Dirk Uys, Ansie Kamfer, Theunis Engelbrecht, André Mouton en Anton Goosen, Februarie 1989 - uit omslag

met Wally Kallis, Kevin Kruger, Nippy Cripwell, Kaii Horsthemkr, Jethro Butow, Mauritz Lötz, Willem Möller, Lulu van den Walt, Dan Hill, Kenny Mathaba, Marilyn Nokwe, Annah Moketsi, Peter Pearlson.

vetseun
Liedjieboer innie City/Stad LP . HUL40121 1986 GALLO
A1. Die Siel Van Eugène Marais
A2. Klein Bietjie Wyn
A3. Hartlam
A4. Magalies, O Magaliesberg
A5. Kaapse Nagte In Die Kaapse Reën
B1. Silver de Lange
B2. Geelperskereën
B3. Die Skipper / Weskusliedjie
B4. Boom Van Wysheid
B5. City / Stad

vetseun
Lappiesland LP .................................. 1985
1. Potjiekos
2. Bettie de Wet
3. Suideland, Mooiste Lappiesland
4. Klawertjies Natlei
5. Dinah
6. Hier Sit Ek Onder Die Hoogte
7. Pasgetroud
8. Ou Ryperd
9. Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein
10. Vader Tyd

vetseun
Tussen Twee Rooi Mure LP SAFE(L)3004 1983 TRANSISTOR
1. a) Inleiding
... b) Local Is Lekker
2. Die Hartseer Entertainer
3. My Stellenbosche Nonnatjie Roep My
4. Moya, Jy´t My Das Geknoop
5. Veldskoene
6. Die Rock-Medley
7. Die Trein Na Pretoria Deel 2
1. Die Gezoem In My Hart
2. Baai Baai Bokkie
3. Die Boere-Medley
4. Kallie Vink Se Donkie
5. Pa Se Klonkie
6. Die Ballade Van ´n Rock´n´Roll Cowboy
7. Tussen Twee Rooi Mure

produseer Wildebeest

vetseunvetseun
Baai Baai Bokkie / Pa Se Klonkie 7" . SAFE307 1983 TRANSISTOR

met Elma Potgieter
vetseun
Fiksdans LP/kasset ... L4 BOUDE(N)1 1982 TRANSISTOR vetseun
Janet Sloane se Fiksdans Op die Musiek van Anton Goosen, aangebied deur Elma Potgieter
- Gratis instruksie brosjure met foto's ingesluit
A1. Trompie
A2. Ruby Baby
A3. Lucy Jennifer Jefferson
A4. Kruidjie-Roer-My-Nie
A5. Blommetjie Gedenk Aan My
B1. Boy Van Die Suburbs
B2. Boude
B3. Dik Zol
B4. Bielie Van Marico (Legalise Mampoer)
B5. Outeniqua

vetseun
32 Gunsteling Treffers - Sy Heel Beste .

vetseun
Jors Troelie - Liedjieboer LP . RPM1159 1981 RPM/GALLO/AGMUSIEK
A1. Deurdruk Dag Toe
A2. Lady´tjie
A3. Dobie Die Kid
A4. Mama De Luci
A5. Boude / Anna Jordaan
A6. Welkom In My Kaia
A7. Dans Met Die Wind
B1. Bosveld Bul (Chris Blignaut)
B2. Joubertpark
B3. Trompie
B4. Die Mense Wat Ek Lief Het met Stephan Bouwer
B5. Hoekie Vir Eensames
B6. Om Te Breyten
B7. Jors Troelie

met Jors Troelie, Jethro Butow, Snuffy Walden (Stevie Wonder Band), Barry Langdon, George Wolfaardt, Kevin Kruger, Louis van Rensburg, Frans Steinhobel, Nico van Rensburg, Richie Cannata (Billy Joel Band), Mynie Grové, Mallie Kelly, Chris Kritzinger, Greg Cutler, Dan Hill, Hennie Hartmann

vetseun
Deurdruk Dag Toe / Boude / Anna Jordaan 7" . RPM00/567 1981 RPM/AGMUSIEK

Dik Zol / Songololo 7" . RPM 00/559 1981 RPM

vetseun
Liedjieboer LP ................ RPM1151 1980 RPM/AGMUSIEK
A1. Madjat
A2. ´n Brief vir Simoné
A3. Danzer
A4. Jy Is ´n Lady
A5. Mari Van Okakanjaberg
A6. 1980 Boereblues In G#1
B1. Dik Zol
B2. Afrika
B3. Ode Vir Die Derde Wêreld-Oorlog
B4. Ek En Jy En Ons Se Onstwee
B5. Vra Vir Ena
B6. Liedjieboerblues

By Die Opsitkers / Blommetjie Gedenk Aan My 7" . TNT 137 1980 EXPLOSION

´n Brief vir Simoné / Danzer 7" . RPM 00/553 1980 RPM

vetseun
My Stellenbosche Nonnatjie Roep My LP .

vetseun
2de Laan 58 LP .............. RPM1145 1980 RPM/AGMUSIEK
A1. By Die Opsitkers
A2. Lola Se Inry-fliek
A3. Ry Hom Boetie (Establishment Blues)
A4. Outeniqua
A5. Ruby Baby
A6. Josie-Josie
B1. Honkie Tonk Donkie
B2. Lucy Jennifer Jefferson
B3. Bielie Van Marico (Legalise Mampoer)
B4. Songololo
B5. My Wintervrou
B6. Hei, Hei Klein Katryntjie

vetseun
Boy Van Die Suburbs LP . RPM 1130 1979 AGMUSIEK/ WILD010 WILDEBEEST/RPM
1. Kruidjie-Roer-My-Nie
2. Waterblommetjies
3. Blommetjie Gedenk Aan My
4. Begrafnistyd In Zeerust
5. Antjie Somers
6. Boy Van Die Suburbs
7. Seerower
8. Die Kaap Is Weer Hollands
9. Doer In Die Boendoe
10. Ouma Se Warm Kombuis

"...gaan die ysterperd slaat..."

as amper elke Liedjie ´n treffer is beskou mens dit as ´n geslaagde plaat/cd. hier is so een. vriendelike opkikker pop word met menigde lirieke verryk van die eerste snit, almal ken Kruidjie-Roer-My-Nie, dadelik ook die humouristiese oogpunt van ons sanger. Blommetjie Gedenk Aan My word met ´n rowwe kitaar riff versterk en voetstamp word knie-lig. en so hou dit aan, stamp-stamp-lig, en onthou daai kore wat nimmereindigend gespeel is op elke Radio moontlik. stories van oor die land se dorpe en dorpies oor die mense en oor die dinge daarvan, rustige amper jazz-pop met beat. die titel snit Boy Van Die Suburbs vertel elke seun se droom en met die motorfiets sample is dit seker een van die beste Afrikaanse liedjies ooit, dus moet hier links na al die kunstenaars op die site hier verskyn maar daar is nie plek nie...

Boy Van Die Suburbs / Begrafnistyd In Zeerust 7" . TNT 128 1979 EXPLOSION

Kruidjie-Roer-My-Nie / Waterblommetjies 7" . TNT 122 1979 EXPLOSION
(Kruidjie-Roer-My-Nie, "Pretoria, O Pretoria" temalied), verban
(Waterblommetjies - opgeneem deur Richard Clayderman; Francis Goya)

skryf "Hoeka Toeka"; "Byeboerwa" vir Carike Keuzenkamp
skryf "Straattroebadoere" and "Atlantis" vir Laurika Rauch
skryf "Waterblommetjies", "Harlekyn", "Hanoverstraat", "Trein Na Matjiesfontein", "Ta´ Mossie Se Sakkie-Sakkie Boeredans", "Oberammergau" vir Sonja Herholdt

Jantjie musiekblyspel

flyers :
2007 11 28 - Anton Goosen, Die Blou Hond
2007 10 13 - Die Burger Kombuis en Kelder Fees: Emo Adams, Gian Groen, Laurika Rauch, Anton Goosen en Schalk Joubert, Kasteel De Goede Hoop
2007 09 07 - HB Thom-teater (Riana Scheepers): Dorothea van Zyl (Verwelkoming), MM Walters (Voorleser: Johann Nel) (Voorlesing), Cas Vos (Voorlesing), Marlise Joubert (Voorlesing), Marica Otto (Musiek), Gilbert Gibson (Voorlesing), David Ferguson (Musiek & Voordrag), HJ Pieterse (Voorlesing), Dolf van Niekerk (Musiek & Voordrag), Anton Goosen (Musiek)
2007 03 20 -Granaatfees: Prime Circle, Lark, Bok van Blerk, Anton Goosen, Lukraaketaar, Enakskind, Cripton, Sassh, Rooibaardt, Oliewenhuis-kunsmuseum terrein, Bloemfontein, 12:00-24:00, R100, Anton 0836263734 vetseun
2006 21 Oktober - Anton Goosen, Musicon, Den Haag, NL, 15h00, € 10, loraine@bassons.org bassons.org
2006 20 Oktober - Anton Goosen, Kasteel de Bunswyck , Leuven, BE, 20h00, € 20, loraine@bassons.org bassons.org
2006 30 September - Die Rock Voort ´06 fees, met Theuns Jordaan, Anton Goosen, Klopjag, "V", Karen Zoid, Veronique, seremoniemeester, Nina Swart, Monument Amphiteater, PTA, R110
2006 9 September - Anton Goosen, Die Boer, Durbanville, R80
2006 8 September - Anton Goosen, Die Boer, Durbanville, R80
2006 7 September - Anton Goosen, Dorpstraat Teater, Stellenbosch, R70
2006 6 September - Anton Goosen, Dorpstraat Teater, Stellenbosch, R70
2006 23 Augustus, Anton Goosen, DIE BLOU HOND, R175
2005 09 31, Dorpstraat Teater, CL Anton Goosen
2005 09 01, 02, Dorpstraat Teater, CL Anton Goosenvetseun
2005 05 21, 22, Die Boer, Durbanville Anton Goosen
2005 05 15, Die Boer, Durbanville Anton Goosen
2005 05 14, Dorpstraat Teater, Stellenbosch Anton Goosen
1, 2 09 04, Dorpstraat Teater, CL Anton Goosen
31 08 04, Dorpstraat Teater, CL Anton Goosen
30 06-3 07 04, Nelspruit Innibos, Die Laeveld Nasionale Kunstefees flyer bk met Valiant Swart, Dozi, Anna Davel, Cutt Glass, Nina Swart, Karen Zoid, Ddisselblom, Gys de Villiers, Dowwe Dolla, Die Grafsteensangers, Ollie Viljoen, Stef Bos, Anton Goosen, Prophet, Mathys Roets, Marion Holm die knoop innibos.co.za
20040630innibos bk
20, 22 05 04, Dorpstraat Teater, CL Anton Goosen
2003 04 26, Anton Goosen en Helenè Bester MAGOEBASKLOOF HERFSFEES 2003
200304squaretunes2
2003 08 24, Laeveld Lawaai flyer Anton Goosen, Valiant Swart, Beeskraal, Piet Botha en Jack Hammer, Paul Riekert en Anton L´Amour, Riku Lätti en Jean Marais, Soil 7T7, SciCoustic, Liela Groenewald, Piksteel, Frosted Orange en Diff-olie.
2003 04 17, Steak´n´Ale Mini-Rock fees Gian Groen, Abel Kraamsaal, Gert Vlok Nel, Anton Goosen, diff-olie, Kaalkop Waarheid, Kurt Darren, Theuns Jordaan, Wouter van de Venter, Taxi (Duin 7), Riku Lätti, samusic.co.za
2003 03 29-04 02, Threewater Sportsklub, Villiersdorp Tassenberg Wingerdstok Lifestyle Festival 2003 flyer The Rudimentals, Afrotone, Surreal, Plank, Anton Goosen, Valiant Swart, Frosted Orange, Kobus!, Karen Zoid, Luna, Alta Joubert, Arbor, Akkedis, Piet Botha, Soulja, Golliwog
2002 11 22, Stadsaal, Bliksemware Opskop Karen Zoid, Anton Goosen, Koos Kombuis, Eden, Battery 9, Spinnekop + meer
2002 07 20, Loftus, PTA B o e r e p l a a s R o c k, Anton Goosen, Piet Botha, Karen Zoid, Beeskraal, diff-olie, Spinnekop, Die Kaalkop Waarheid, Ekstra Dik, Ondier, Akkedis, Ddisselblom, Brixton Moord en Roof Orkes samusic.co.za/events/boereplaasrock/
2001 09 02-06. PotchAardklop Nasionale Kunstefees Castle Loud - Nag van Die Legendes Piet Botha, Koos Kombuis, Anton Goosen en die Bushrock Band, Valiant Swart, Brasse Vannie Kaap, Beeskraal, Die Radiators, Karen Zoid Tassenberg Stalteater, Heimatsaal Valiant Swart, Frosted Orange, Diff-olie, Spinnekop, Piet Botha, Beeskraal, SciCoustic, Wouter van de Venter, Delta Blue, Akkedis, Not My Dog, Anika, Wess-Lee, Karen Zoid aardklop.co.za
2000 10 02 : Wonderboom; Wouter van de Venter, Anton Goosen en die Bushrock Band.
1992 05 29, Tweede Houtstokfees ´n Boere-booghie buite Pretoria multikulturele fees, Anton Goosen, Live Jimi Presley, Die Naaimasjiene, Johannes Kerkorrel, Mynie Grové, Prophets Of The City, Tananas, Nico Carstens, Bernoldus Niemand

ook op :
Kabous Verwoed - Beenkamers en Gange
MK89 Die DVD Video kompilasie - Patat
tassenberg all stars 4
musiek met "feel" 2 - SMS
tassenberg all stars 3
Spook kompilasie - Blommetjie Gedenk Aan My, Antjie Somers
Nog Boeretroos - Kruidjie-Roer-My-Nie, Klein Bietjie Wyn
Vloek Van Die Kitaar
Zing Top 10 - Jantjie
afrikaanse reggae
geraas musiek toekennings 2001
geraas musiek toekennings 2001 Beste Vervaardiger van ´n Afrikaanse Album: met Albert du Plessis - Om Te Breyten, Lewenslange Bydrae tot Afrikaanse Musiek
draadloos volume 1
tydloos 2
tydloos
dorpe, stede, streke
om te breyten
alternatief op sy beste
muses op besoek
aandag: aardklop!
die beste afrikaanse
houtstok
glenys lynne treffers
jy is my liefling


skakels : antongoosen.co.za : facebook









vetseun
vetseun

vetseun

vetseun


vetseun
2007 09 22 - Barcelona Festival: The Parlotones, Anton Goosen, Valiant Swart, Jack Hammer, Jan Blohm, Klopjag, Die Melktert Kommissie, Die Kaalkop Waarheid, Wouter van de Venter, Janice & the Halfjacks, Mrs. B, éF-éL, Glaskas, Revolusie, SciCoustic, Café Barcelona, R150

vetseun

vetseun

vetseun

vetseun

vetseun

vetseun





.